
| Vrygestel | : 11 Desember 2007 |
| Opgedateer | : 20 Mei 2010 |
| Weergawe | : 2.0 |
| Prys | : R1596-00 + lisensie fooi |
Inligting
Reënstat doen die aantekening van reënvaldata.
- Reënstat is Microsoft Windows gedrewe.
- Die invoer van data word op een skerm gedoen, en daar kan maklik tussen jare, maande en dae beweeg word.
- Die data word volgens maand, jare, groepe jare en oor vyfdaagseperiodes geanaliseer.
- Die gebruiker bepaal die begin van analise van die data oor 'n produksie jaar.
- Grafieke en verslae vertoon die ingeleesde data.
- Verskillende meetpunte, plase en plekke kan opgestel word.
- Verskillende reënvaltipes kan deur die gebruiker opgestel word.