
| Vrygestel | : 5 Oktober 2006 |
| Opgedateer | : 20 Mei 2010 |
| Weergawe | : 2.0a |
| Price | : R3648-00 + lisensie fooi |
Inligting
Voerkraal doen die bestuur van diere in 'n voerkraal
- Die program word rondom die individuele dier of groepe diere gebaseer.
- Drie groepe, naamlik aankoop-, verkoop-, en kampgroepe word onderskei.
- Gewig, voeding en veeartseny inligting word op die diere se rekords aangeteken.
- Die totale koste per dier en aankoopgroep kan gemonitor word.
- Die program bepaal die wins op die diere wat verkoop word.
- Verskillende verslae kan gedruk word soos bv. GDT verslae
- Voerrantsoene en voedingskostes kan per dier bepaal word.