Produkte

Software Farm bied ’n reeks boerderybestuursprogramme. Hieronder is ’n lys van die produkte wat ons bied.

SimFini

Finansiële bestuur vir boerderye en landbou-ondernemings met grootboek, krediteure, debiteure, bateregister, voorraad en veetabelle.

Sien besonderhede

SimJunior

Vereenvoudigde finansiële rekordhouding vir kleinboere en klein besighede met grootboek, krediteure en debiteure.

Sien besonderhede

Akkoord

Arbeids- en betaalstaatbestuur vir plase en landbou-ondernemings, insluitend betaalstrokies, verlof, voordele en uitvoer na SimFini.

Sien besonderhede

Duet

Bestuur van bemarkbare produkte, met nasporing van lewerings, agente, markte, kostes en betalings per gewas en land.

Sien besonderhede

AgriMelk

Suiwelkuddebestuur vir kommersiële en stoetkuddes, insluitend rekordhouding van melk, aanteel, dieregesondheid en voeding.

Sien besonderhede

AgriBees

Beeskuddebesteur vir kommersiële- en stoetkudde, insluitend prestasietoetsing, aanteel- en veeartsenyrekords.

Sien besonderhede

Voerkraal

Voerkraal fokus op dieregroepe, gewigte, voer, veeartseny aksies, kostes en wins.

Sien besonderhede

Saaiplan

Beplanning en rekordhouding van gewasproduksie met grondontledings, insetkostes en inkomste per seisoen.

Sien besonderhede

ReënStat

Reënvalrekordhouding en -ontleding met grafieke en basiese statistiek oor maande, jare en produksieseisoene.

Sien besonderhede

Voertuigkoste

Voertuigkostebeheer met lopende kostes, afstandsontleding en depresiasie vir verskeie voertuie.

Sien besonderhede

Hand

Nutsprogram met berekeninge en finansiële nutsfunksies, verwysingstabelle en tegniese berekeninge vir boerdery en besighede.

Sien besonderhede